Storiedagboek (1)
366 stories van positiwiteit. Hierdie dagboek help jou om elke dag te begin met 'n meer positiewe uitkyk op die lewe. Ongeag jou omstandighede kan jy elke dag kies om gelukkig te wees, maar dan moet jy self beheer neem oor jou gedagtes.
- 'n Kort storie vir elke dag van die jaar
- Eenvoudig, prakties en maklik om te lees
- Ideaal vir jou eie stiltetyd of as geskenk